Katey Sagal

Katey Sagal
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Catherine Louise Sagal
Geboorte 19 Januarie 1954 (1954-01-19)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1971–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katey Sagal (gebore 19 Januarie 1954) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Married with Children (1986), Futurama (1999), 8 Simple Rules (2002), en Sons of Anarchy (2008).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search